creative writing seminars online dating - Assepoester een modern sprookje online dating

by  |  29-Feb-2016 00:52

Sy het al die werk gedoen en saans tussen die as in die vuurherd geslaap. ) wat hy hou sodat die prins vir hom ‘n vrou kan kies.

Hierdie storie-element het, uit ‘n post-moderne oogpunt gesien, soveel baggage dis nie eens snaaks nie: die pa organize ‘n party vir sy laaitie sodat dié vir homself ‘n vry kan kry.

Dit sê nie veel van die prins se social skills nie. Die uitnodiging daag op en die stiefma en die twee lelike stiefsusters, wat skynbaar nie van die flaws in hulle persoonlikhede en voorkoms bewus was nie, is natuurlik voor in die koor.

Ek meen, as hy so handsome is soos wat al die boeke en flieks hom uitbeeld, hoekom was hy in die eerste plek nog single? Of, hopelik, was hy eintlik net ‘n workaholic wat nie tyd gehad het vir ‘n significant other in sy lewe nie omdat hy te besig was om sy eie empire onder sy pa se neus op te bou. Die stiefma wil met alle mag en krag een van hulle aan die arme, lui prins afsmeer, wat weer eens ‘n bevestiging is van haar onvermoeë om met geld te werk, of haar dobbel-verslawing.

En tweedens, het hy so min van ‘n sosiale lewe dat hy nie self kan uitgaan na ‘n pub of ‘n jagtersvereniging of ‘n atletiekklub of ‘n online dating website nie? Aspatat mag natuurlik nie saam gaan nie, alhoewel alle meisies in die land genooi is. Wat noem ‘n mens diskriminasie tussen vroue onderling? En Aspatatjie is soos altyd die ongelukkige slagoffer. Kom ons kyk objektief hierna: sy is groot genoeg om ‘n huishouding te run. Hoekom loop sy nie net weg en begin haar eie cleaner-besigheid nie (in daai middeleeuse Europa met sy gebrekkige higiëne sou sy ‘n killing gemaak het! Of was haarself in die rivier en gaan op haar eie na die bal toe nie?

Community Discussion